Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva] Audiobook By Sophia Kapp cover art

Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]

By: Sophia Kapp
Narrated by: Nicole Holm
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $18.19

Buy for $18.19

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Lewendig en eg deur Nicole voorgelees. Baie waar en diep, met tye heerlik gegiggel, nee sommer lekker gelag. moenie dit mis nie.

Briljant

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Sophia is my tannie. Ek is nie n groot leser nie maar het audiobooks ontdek.
Ek is nou helemal verslaaf aan haar boeke. Die is briljant geskryf. Ek geniet haar sin vir humor só! Kon nie ophou luister nie.

Briljant

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Heerlike maze eerlike boek. Het elke minuut waardeer. Sien uit na nog werke van beide Sophia Kapp an Nicole Holm.

Beste vooelesing ooit ¡

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Excellent storytelling and good narration- brutally honest story enjoyed every chapter! Author never disappoints us

Honesty

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Excellent story line, captivating dialogue, superb use of formal and informal language elements. Superb narration.

Beautifully written, excellent performance

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

This book takes you through a journey of self-discovery, no matter your season in life - it WILL add value and a smile to your day.

enjoyable journey

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I was in hospital recently and had to stop working. With my forced time out I listened to this.
I cried and laughed and just loved it.
Thank you for this gift

Loved it

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Gesukkel om in die hartseer dramatiese negatiewe begin van die boek in te kom. Skoon “road rage” gehad op die pad oor die gesukkel van die vrou. Nie verder gelees nie dalk is die einde beter.

Nie vir my nie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

activate_target_1180729_MX_Standard_T1